Dit is kommerwekkend dat so baie Suid-Afrikaners geen benul het dat hulle NIE MEER binne- of buitenshuis – of openige ander plek maskers hoef te dra, vanaf Dinsdag 4 Mei 2022 (as hulle nie wil nie) nie.
Is dit ʼn geval van blinde nakoming as gevolg van pandemie tamheid, ingeboude vrees, of gewone oningeligtheid? Miskien het mense so gewoond geraak daaraan omgemuilband te word deur die dra van maskers dat hulle vergeet het van hulle regte en hulle stemme verloor het?
Download the complete edition in PDF format HERE