Op Woensdag 22 Junie 2022 het die Minister van Gesondheid, Joe Phaahla, die relevante regulasies met ‘n eenvoudige kennisgewing in die Staatskoerant, teruggetrek. Suid- frikaners hoef nêrens meer gesigmaskers te dra nie. Beperkings op byeenkomste en grenskontroles vir Covid-19 – en die nodigheid om ingeënt te word om Suid-Afrika binne te kom – is ook laat vaar. Vir baie van ons wat probeer om die onwetenskaplikheid van gedwonge masker dra, die selektiewe verpligte PKR-toetse vir entstofvrye werknemers en die belaglike en onwettige mandaat van C-19 "entstowwe" bloot te lê, bring dit 'n sug van verligting maar ook groot angstigheid.
Download the complete edition in PDF format HERE