’n Groep Brasiliaanse dokters bekend as Medicos Pela Vida (Dokters vir die lewe) het van 30 Junie tot 3 Julie 2022 hulle tweede jaarlikse Covid-19-kongres by die Iguazu Waterval aangebied. Die konferensie, gesamentlik aangebied deur die Wêrreldraad vir Gesondheid en MPV, was ’n gekombineerde regstreekse in-persoon en Zoom videokongres, met sprekers van oor die hele wêreld.
Download the complete edition in PDF format HERE