Nederlandse boere is baie kwaad, en hul betogings het die steun van Duitse en Italiaanse boere gekry. Gewone burgers van Holland het ook aangesluit by die boere. Die beleid wat deur omgewingspolitici in Holland en die Europese Parlement ingestel is, het ten doel om veranderinge in boerderypraktyke vir Nederlandse vee [plaasdiere] af te dwing tot die punt dat baie plase gesluit sal moet word.
Download the complete edition in PDF format HERE