Op Donderdag, 4 Augustus 2022, het SAHPRA die "eerste" sterfte, wat direk verband hou met die covid-19 "inenting" bevestig. Hoewel meer as 100 sterftes aangemeld is, is daar blykbaar geen ander sterftes wat "direk verband hou" met die "inentings" nie. Hoe hierdie bevestiging van sterfte hanteer is, het my stomgeslaan. Ek onthou hoe die "oningeëntes" die skuld gekry het vir die hoë getalle van covid-19 in die ICU na die ontplooiing van die inentings.
Download the complete edition in PDF format HERE