Ek het die voorreg gehad om genooi te word om ʼn voordrag te lewer by die jaarlikse ISSMTCT (Indian Society for the Study of Metal Toxicity and Chelation Therapy) konferensie wat van 16 tot 18 September in Goa gehou is. Die reis deur Kenia, NC (na Covid) was 'n interessante
een. By die OR Tambo Internasionale Lughawe is ek gevra vir my covid "entstof" sertifikaat of my negatiewe PCR toets. Ek is (natuurlik) nie ingespuit nie, so ek het my PCRtoets (storie vir 'n ander dag) vir die dame by die inkloktoonbank gewys.
Download the complete edition in PDF format HERE