Oorlog is vir niemand goed nie. Die effek kan baie verder versprei as wat ons dink. Hierdie week was daar 'n kinkel in die storie. Baie van die media berig oor die konflik in die Oekraïne. Hulle vertel basies almal dieselfde ding. Poetin is sleg. Oekraïne is goed. Dit is nie heeltemal so eenvoudig nie, behalwe as jy die lang geskiedenis van die streek ignoreer. Wat begin het as 'n stap om Russies-sprekende mense in Oos-Oekraïne toe te laat om onafhanklike republieke te word en by Rusland aan te sluit, het in 'n oorlog verander.
Download the complete edition in PDF format HERE