Ware geluk is 'n gevoel en 'n ingesteldheid. Dit kom uit jou binneste, nie van eksterne omstandighede nie, en jy hoef beslis nie ’n “perfekte lewe” te hê om dit te ervaar nie. Geluk is nie iets wat bereik moet word nie, maar iets wat ervaar word. Behalwe om goed te voel, het positiewe emosies 'n voordelige uitwerking op ons brein en liggame. Dit verlaag stres hormone, help om angs en depressie te verlig, en verbeter ons immuunstelsel.
Download the complete edition in PDF format HERE