Toe ek my artikel vir hierdie week se Vuka Nuusuitgawe begin skryf het, was ek op soek na iets positiefs en bemoedigend om oor te skryf. Daar is oral soveel skelmstreke en lelikhede, en baie van ons, insluitend ekself, ly aan een of ander vorm van pandemie moegheid. Terwyl ek in myself gesoek het (vir 'n geruime tyd) om 'n silwer randjie te vind, het ek die laaste reël van my gunsteling gedig, Desiderata, onthou - "With all its sham, drudgery and broken dreams, It Is still a beautiful world. Be cheerful. Strive to be happy.”
Download the complete edition in PDF format HERE