Permanente Inperking:. Regtig? As jy na die twee nuwe stukke voorgestelde Wetgewing van die Regering kyk, is die effek daarvan om Suid-Afrika in ‘n staat van inperking te hou, sonder dat daar so ʼn toestand is. Dit klink na malligheid?. Wel, jy het gedink dat ons die beste Grondwet in die wêreld het, en dit is so, maar die Regering is besig om maniere te vind om jou van jou regte te ontneem, terwyl jy na ‘n oorlog in Ukraïne kyk.
Download the complete edition in PDF format HERE