Vuka Nuus - Uitgawe 7

Vuka Nuus - Uitgawe 7

Verwarring en onkunde/onbegrip heers, nadat verskeie organisasies sterk kapsie bied teen drie nuwe wysigings en/of nuwe regulasies wat uit die covid-pandemie spruit. Die regering beplan om die Ramp bestuurswet te laat vaar as die instrument waarmee inperkings en ander beperkings afgedwing kan word, en dit te vervang met nuwe regulasies kragtens die Nasionale Gesondheidswet. Die COGTA-minister het verder voorgestel dat elemente van ramptoestande verleng word vir 30 dae NADAT die ramptoestand opgehef is. Daarby het die Departement van indiensneming en arbeid 'n wysigingskode vir praktyk uitgereik oor die bestuur van SARS-CoV-2 blootstelling in die werkplek.

Download the complete edition in PDF format HERE

VUKA SA

DONATE NOW VIA EFT

Donations are welcome to assist with
VUKA News, Water Bottle Distribution etc.
and can be made via EFT to:

VUKA South Africa NPC
First National Bank
Branch Code: 250655
Acc No: 63003186970

DONATE NOW VIA DEBIT OR CREDIT CARD

We all have different roles to play - each of us is a puzzle piece in this disarray - only together can the picture be whole again. 
Every bit counts - make a donation today. 
Together, our voices can be heard in every corner of South Africa.