Op Woensdag 6 April 2022 het die Universiteit Stellenbosch (US) ’n aanlyn interaktiewe sessie oor “Entstofetiek- en mandate” aangebied. Dit het meer na ’n geleentheid gelyk vir sleutelpersone om hulle eie standpunte aan te bied, met die verwagting dat ander hulle sal ondersteun. Die sprekers van US was Professor Moodley, Dr Nair, en Dr Odasa (Departement Mediese Etiek en Reg). Moodley het die sessie gelei en het meeste van die praatwerk gedoen.
Download the complete edition in PDF format HERE