Toe ek hierdie artikel vir VUKA Nuus se Goeie Vrydag-uitgawe begin skryf het, en veral die afgelope week,het ek begin wonder wat nou eintlik “goed” is aan Goeie Vrydag. Soos baie ander in KZN probeer ek nogdie verwoesting wat laasweek se reën en oorstromingsagtergelaat het verwerk. Om nou sin hiervan te maak,is vir my die moeilikste deel. Dieselfde areas is byna ’njaar gelede deur die stropery geteiken (en ons weet ditwas nie sommer net lukraak nie).
Download the complete edition in PDF format HERE